advertisement
Question
Posted by: Anoniem hiervoor | 2011/05/09

Re: Is dit eties?

My broer se ware vastende resultate: glc 4.5 en insulien 5.4. Ek persoonlik dink dis ''n skreiende skande en nalatig om op sulke halwe gegewens en sonder ''n deeglike ondersoek ''n ernsige diagnose te maak soos prediabeties! wat doen mense wat nie ''n familielid het wat bietjie mediese kennis het nie???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Verwys asseblief na my antwoord op jou vorige "post". Ek kan ongelukkig nie 'n uitlating maak nie, omdat ek nie al die feite het nie. Skakel jou broer se dokter en begin 'n oop gesprek oor die hoekoms en waaroms.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement