advertisement
Question
Posted by: Ricks | 2009-01-22

RE: Hoofpyne na Spinale narkose

Geagte Dr Bets
Baie dankie vir die raad, maar ek was al by die fisioterapeut gewees vir behandeling vir my hoofpyne en dit het ook nie gehelp nie. My plaaslike dokter sê  dat ek vir ' n " Blood-patch"  moet gaan, maar ek het nie medies nie en kan dit nie bekostig nie. Is daar geen ander raad of manier om vir die hoofpyne ontslae te raak nie, want dit is nie lekker om elke dag met sulke hoofpyne te sit nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Ricks
As dit moontlik is, vra jou dokter om jou te verwys na 'n neuroloog by 'n akademiese hospitaal, dit sal nie so duur wees nie, en hulle sal dan die nodige ondersoeke en behandeling kan doen om die hoofpyne te behandel. Ongelukkig gaan pynpille nie die probleem oplos nie!
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement