advertisement
Question
Posted by: Pieter Cilliers | 2011/03/07

Re: Hoofpyn agter linker oog

Ek kry gewoonlik met seisoen veranderings veral nou somer na herfs baie skerp hoofpyn agter my linker oog. Dit pyn so erg dat dit voel of ek my oog kan uitruk. Wat snaaks is dat geen hoofpyn pil daarvoor werk nie. En wat ook intresant is dat net skielik kom en net so skielik weer skiet. Ek kry dit gewoonlik in die aand om en by 23:00. Hou gewoonlik vir week aan en verdwyn dan weer. Wat kan die oorsaak wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Pieter,

Daar is verskeie anatomiese structure in daardie omgewing, maar die kaanse is dat die bron van die pyn ‘n spier wat agter die oog aan die skedel heg. Maar om seker te meek, en die regte behandeling te kry, is dit belangrik dat u n mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – ‘n neuroloog sal na die brein en senuwees kyk, ‘n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Jan | 2014/09/10

I have a problem.i sneezed and then i felt a shooting pain in my left eye.since then i have a massive headache and a sting feeling in my left eye and my eye sight is blurry and i feel off balance the whole time and i feel so tired.What can it be?Could it be something serious?Please help.My email.jcalitz21@gmail.com

Reply to Jan
Posted by: sophia | 2014/06/11

ek kry ook hewige hoofpyn agter my linker oog dit trek af in my nek in,as ek vorentoe beweeg voel dit of my oog uit val,dit kom en gaan.Kry dit nie baie nie

Reply to sophia
Posted by: Headache expert | 2011/03/08

Beste Pieter,

Daar is verskeie anatomiese structure in daardie omgewing, maar die kaanse is dat die bron van die pyn ‘n spier wat agter die oog aan die skedel heg. Maar om seker te meek, en die regte behandeling te kry, is dit belangrik dat u n mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – ‘n neuroloog sal na die brein en senuwees kyk, ‘n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.