advertisement
Question
Posted by: joan | 2009/12/10

RE: Duromine

Ek neem nou al vir ' n maand 30mg duromine, maar my gewig bly konstant. Ek eet baie minder, maar sal nog so nou en dan ' n soet ding eet. Is daar iets fout met my?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Joan
Probeer ook meer oefen, en kyk of wat jy eet, lae vet en lae suiker is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Johan | 2009/12/10

Ek is nou die 2de maand op Ciplatrim. Ek het ' n DENIM GROTE afgekom! Ek voel baie goed. Ek het ' n elektroniese skaal gekoop omdat die ou skaal nie wys ek verloor gewig nie. Nou weeg ek 3kg minder. Die Dr meet altyd my omtrek oor my naeltjie. Die meet net 2 cm minder maar my denim is een grote kleiner!
Groete

Reply to Johan
Posted by: J. | 2009/12/10

Ek sal vir jou aanmoedig om aan te gaan. Dit is my derde maand op Ciplatrim en ek kan nou eers rerig sien dat die centimeters minder word en my klere beter sit. Die skaal se nogsteeds dat ek net 3 kilogram verloor het, maar my klere sit vir die eerste keer in maande lekker en trek nie styf nie.

Ek weet dit is moeilik, daar is niks so opwindends soos om daardie nommertjies te sien minder word nie. Maar doen jouself ' n guns, kry die maatband uit, en probeer net een keer ' n week weeg. (een keer ' n maand is beter, maar hel, ek het nie daardie dissipline nie). En druk deur, moenie nou al opgee nie!

Sterkte.

Reply to J.
Posted by: cyberdoc | 2009/12/10

Hallo Joan
Probeer ook meer oefen, en kyk of wat jy eet, lae vet en lae suiker is.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement