advertisement
Question
Posted by: Moedeloos | 2010-05-04

Re 237

Ek moet my menstruasie onderdruk om die endometrioses groei te vertraag\stop. Ek drink 3 of 4 pakkies (wel het met Nordette dit reggekry, nie met Yaz) aaneen sonder om die placebos te gebruik. Ek skip die placebos en begin dadelik met die volgende pakkie se aktiewe pille. Endometriose is sensitief vir hormoonveranderinge en dus moet ek my hormone level hou, dus monophasic is die antwoord. Ek soek net na een wat my nie so laat afskeiding kry nie. Dit is ook beslis nie ''n infeksie nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Moedeloos

Ek is nie in die posisie om jou medikasie te verander nie en dit moet liefs onder die wakende oog van jou dokter gedoen word.

Rakende die afskeiding: Dis wel gereeld die geval dat die estrogeen komponent van 'n "kombinasie-pil" (wat estrogeen en progesteroon bevat) die vaginale afskeiding wat jy waarneem geleidelik kan laat vermeerder. Dis 'n effek aan dit wat gesien word in swangerskap wanneer estrogeen vlakke natuurlik styg.

Wat gewoonlik aanbeveel word wanneer die afskeiding oormatig, is om oor te skakel na 'n pil met 'n effe sterker progesteroon komponent.

Gesels met jou dokter oor die beste opsies.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010-05-05

Hi Moedeloos

Ek is nie in die posisie om jou medikasie te verander nie en dit moet liefs onder die wakende oog van jou dokter gedoen word.

Rakende die afskeiding: Dis wel gereeld die geval dat die estrogeen komponent van 'n "kombinasie-pil" (wat estrogeen en progesteroon bevat) die vaginale afskeiding wat jy waarneem geleidelik kan laat vermeerder. Dis 'n effek aan dit wat gesien word in swangerskap wanneer estrogeen vlakke natuurlik styg.

Wat gewoonlik aanbeveel word wanneer die afskeiding oormatig, is om oor te skakel na 'n pil met 'n effe sterker progesteroon komponent.

Gesels met jou dokter oor die beste opsies.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement