advertisement
Question
Posted by: anoniem | 2010/06/15

re

ek wil net weet wat ek kan en nie kan eet as ek ''n spastiese dikderm het nie. Ek het gegaan vir ''n kolonoskopie, geen ernstige probleme gesien nie. Ek het eers bevispas gedrink, voor etes, maar nogsteeds, maak nie saak wat ek eet nie, ek is erg ongemaklik en erg opgeblaas, is nie hardlywig nie. Het gewig ook opgetel al. wat staan my te doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anoniem
Probeer om ten minste 2-3 gram oplosbare vesel per dag in te neem ( vrugte soos appels en pere sonder skil, oats, fybogel orange, oatbran) Vermy te growwe kos (onoplosbare vesel) soos skille, bran, bone, wholewheat. Drink ten minste 8 glase water per dag. Kyk of suiwel nie jou simptome vererger nie - party mense moet sny daaraan. Party mense doen ook beter as hulle gluten (koring) vermy, alternatiewe is rogbrood, rys, aartappels, patats en oats. Neem probiotika 1 drie keer per dag elke dag. Colofac mag help vir kramperigheid.
Vermy kosse wat gas vorm - soos brokkoli, kool, peulgroentes, gaskoeldrank, kougom.
Dit is die moeite werd om 'n dieetkundige te sien
om 'n dieet vir jou spesifiek uit te werk
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Sandra van Zyl | 2010/10/08

what foods are allowed to eat?pineapple?

Reply to Sandra van Zyl
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/15

Hallo Anoniem
Probeer om ten minste 2-3 gram oplosbare vesel per dag in te neem ( vrugte soos appels en pere sonder skil, oats, fybogel orange, oatbran) Vermy te growwe kos (onoplosbare vesel) soos skille, bran, bone, wholewheat. Drink ten minste 8 glase water per dag. Kyk of suiwel nie jou simptome vererger nie - party mense moet sny daaraan. Party mense doen ook beter as hulle gluten (koring) vermy, alternatiewe is rogbrood, rys, aartappels, patats en oats. Neem probiotika 1 drie keer per dag elke dag. Colofac mag help vir kramperigheid.
Vermy kosse wat gas vorm - soos brokkoli, kool, peulgroentes, gaskoeldrank, kougom.
Dit is die moeite werd om 'n dieetkundige te sien
om 'n dieet vir jou spesifiek uit te werk
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement