advertisement
Question
Posted by: landie | 2008/07/23

re: 1896 swanger of nie??

moet ek ' n skraap kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Landie
Nee - net as daar op 'n sonar iets in die baarmoeder is wat swaar menstruasie veroorsaak
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: BMJ | 2008/07/24

Landie, dit het met my ook gebeur. Nee jy hoef nie ' n skraap te kry nie. Ek woul graag swanger raak, toe het my gynie vir my tablette gegee om my period te begin sodat ek weer na die mentruasie kan probeer swanger raak. Ek het die volgende maand swanger geraak.

Jy het net ' n skraap nodig as bevrugting wel plaasgevind het en implanting in die baarmoeder - ek is nie ' n dokter nie, maar jou geval is presies soos myne. Vra jou doc vir die pilletjies (dit is ' n hormoon pil - ek dink prgrestoroon) dit was al 2 jaar terug, so ek kan nie so mooionthou wat die naam was nie.

Groete

Reply to BMJ

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement