advertisement
Question
Posted by: Caileen | 2010/11/17

re  1566

Hi Doc weer ek. Skuus ek het vergeet om te sê , met die gastroskopie het hulle agtergekom dat ek 2 groot gastriese ulkusse het en ek word behandel met nexiam.

H. pylori is ook positief, (telling is 1.58) maar Dokter sê  dis bysake en nie die rede vir die koors en infeksie nie.

Ek gaan nou-nou vir die galium toets. Dit is blykbaar duur, maar my medies het dit goedgekeur.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Caileen
Nee dit kan nie die koors gee nie - maar dis ook goed dat hulle dit opgetel het. Laat weet my wat die Gallium toets se uitslag is?
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/17

Hallo Caileen
Nee dit kan nie die koors gee nie - maar dis ook goed dat hulle dit opgetel het. Laat weet my wat die Gallium toets se uitslag is?
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement