advertisement
Question
Posted by: Caileen | 2010-11-17

Re 1551

Dankie vir Doc se hulp en vriendelikheid. Ek was woedend toe ek die brief van Joe lees. Ons waardeer Dokter Bets se tyd en liefde baie.

Ek het middel Oktober begin siek word. Ons het gaan kuier vir my niggie op ''n plot naby Cullinan. Hulle het 2 perde en behalwe vir die 4 honde het hulle geen ander diere nie. (Ons het ook eers gedink ek het dalk bosluiskoors)

Daar is so baie toetse vir allerhande weird virusse (reketsia, borrelia, malaria ens ens) gedoen, maar alles is negatief.

My koors was gister aand 39.8. Ek het weer goed in die drip gekry en ''n inspuiting. Teen 5 uur was my koors 36.7. Nou 8 uur weer 37.8.

Simptome is seer lyf. Aller verskriklikste hoofpyn en nek styfheid (kry fisio vir my nek), naar, braak as ek eet en koors.

Dokter reel die week vir ''n galium toets - blykbaar moet ek drie keer gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Caileen
Het hulle vir Q koors ook getoets? (Coxielle Burnetii) - ek sal maar help dink aan wat alles hierdie simptome kan gee! Onlangs hier op die forum 'n pasient gehad wie se sussie ernstig siek geword het van Q koors nadat sy gereeld by Cullinan perd gaan ry het.

http://www.cdc.gov/ncidod/dvrd/qfever/
Most acute cases of Q fever begin with sudden onset of one or more of the following: high fevers (up to 104-105° F), severe headache, general malaise, myalgia, confusion, sore throat, chills, sweats, non-productive cough, nausea, vomiting, diarrhea, abdominal pain, and chest pain.

Sterkte en hou my op hoogte?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-11-17

Hallo Caileen
Het hulle vir Q koors ook getoets? (Coxielle Burnetii) - ek sal maar help dink aan wat alles hierdie simptome kan gee! Onlangs hier op die forum 'n pasient gehad wie se sussie ernstig siek geword het van Q koors nadat sy gereeld by Cullinan perd gaan ry het.

http://www.cdc.gov/ncidod/dvrd/qfever/
Most acute cases of Q fever begin with sudden onset of one or more of the following: high fevers (up to 104-105° F), severe headache, general malaise, myalgia, confusion, sore throat, chills, sweats, non-productive cough, nausea, vomiting, diarrhea, abdominal pain, and chest pain.

Sterkte en hou my op hoogte?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement