advertisement
Question
Posted by: Caileen | 2010-11-16

re 1549

Skuus dokter, ek wou nog sê  - Dr Oostuizen is die infeksie spesialis hier in Wilgers Pretoria Hospitaal. Hy kom sien my een keer ''n dag en vra nog en nog toetse aan en bloedkulture ens ens ens.

Party dae voel ek beter as ander en vandag voel ek weer so siek soos ''n hond. Ek is naar, my kop wil bars my lyf is seer en my koors is alweer hoog.

My mense kom kuier nie meer elke aand nie en ek voel soos ''n hond wat weg gegooi is.

Ek wil mal word !!! Wat kan fout wees met my?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Caileen,
Wanneer het jy siek geword? Waar was jy oral in die maand voor jy siek geword het? Werk jy met of het jy gereelde kontak met diere? Het jy kontak gehad met enige iemand wat infeksie siekte gehad het in die vorige maand of so?
Partykeer is dit soos om 'n puzzle te bou - mens moet baie blokkies bymekaar sit om die prentjie te begin sien - ek preek altyd vir my pa dat geen toetse "onnodig" is nie, want 'n negatiewe toets skakel moontlike oorsake uit en lei mens in die regte rigting. Sterkte!
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-11-16

Hi Caileen,
Wanneer het jy siek geword? Waar was jy oral in die maand voor jy siek geword het? Werk jy met of het jy gereelde kontak met diere? Het jy kontak gehad met enige iemand wat infeksie siekte gehad het in die vorige maand of so?
Partykeer is dit soos om 'n puzzle te bou - mens moet baie blokkies bymekaar sit om die prentjie te begin sien - ek preek altyd vir my pa dat geen toetse "onnodig" is nie, want 'n negatiewe toets skakel moontlike oorsake uit en lei mens in die regte rigting. Sterkte!
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement