advertisement
Question
Posted by: Lala | 2010/07/07

Rash

Hi Dr

Ek het uitslag op my kopvel en dit jeuk. Het 3 jr terug ook gehad en was toe by Dermatoloog. Ek het nog hope van die Purbac DS wat ek destyds gekry het (moes 2 mnde drink en het opgehou toe my kopvel beter was).

Ek het 4 weke terug nek operasie gehad (disc C3-C4) en neem geen medikasie vir dit. Is dit veilig om die Purbac DS en Locoid Crelo aanwending te gebruik na my operasie? Wil nie onnodig dokter toe gaan want die medies moes taamlik opdok vir my operasie. Baie dankie byvoorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Jy kan maar Purbac en Locoid gebruik, sal nie nadelig wees na jou operasie nie. Het jy dalk onlangs 'n nuwe sjampoo of haarkleursel gebruik?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/07

Hallo Lala
Jy kan maar Purbac en Locoid gebruik, sal nie nadelig wees na jou operasie nie. Het jy dalk onlangs 'n nuwe sjampoo of haarkleursel gebruik?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement