advertisement
Question
Posted by: Linda | 2010/01/27

-|- rak

Ek is n verkoopspersoon en werk reeds 10 maande sonder enige -|- rakte. Die eienaar en ek het n woordewisseling gehad oor iet buite werksverband ewe skielik gee hulle my n -|- rak op die 25 ste wat weer net n tydelik -|- rak is wat die einde Januarie in elk geval verval. Hy sê  as ek nie die -|- rak teken nie moet ek loop. Wat is die nut van die -|- rak as dit nie eers n week geldig is nie. Kan ek aandring op n permanente -|- rak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageLabour lawyer

Response to Linda



As jy reeds 10 maande by dieselfde werkgewer werk, word jy geag om in permanente, onbepaalde termyn diens te wees. As jy nog nooit vantevore ‘n skriftelike kontrak onderteken het nie, hoef jy nie noodwendig ‘n skriftelike kontrak te teken om die diensverhouding geldig te maak nie. As die werkgewer jou afdank omdat jy nie ‘n kontrak wil teken nie, veral omdat dit nou jou dienstydperk wil inkort, sal dit ‘n onwettige en onregverdige afdanking wees en jy moet ‘n dispuut aanhangig maak by die CCMA.



Neels van Rooyen

Bagraims Attorneys

Direct Line 021 480 4207

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Whena | 2010/01/27

het jy betaalstate ens wat kan bewys dat jy al 10 maande daar werk?

Indien wel word jy onder arbeidswetgewing beskou as permanent aangestel en kan die eienaar nie eensudig jou diens voorwaardes verander nie. Indien moontlik gaan sien die CCMa of departement van arbeid oor die saak.Hul sal hom opskroef daarvoor dat hy nie in die erste plek vir jou n ooreenkoms laat teken het nie

Reply to Whena

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement