advertisement
Question
Posted by: Johan | 2010/11/24

Raak net weg

Hi Doc

My meisie sit met n snaakse ding, sy het die jaar die 1ste julie net uit gepaas en na so 2ure weer by gekom dit het toe weer en weer gebeer, ons was by n hart, long en brein dokter maar hulle kry nie die proebleem nie, as sy so uit paas en dan weer by kom na n ruk dan het sy n hengse hoofpyn en kanie praat nie maar kan skryf, die dokters het haar bloed getoets, ek het al die uitslae van dit.

Hoop doc sal kan help ons is raad op.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Johan
Redes vir floute is gewoonlik agv hart aritmie, of val in bloeddruk wat dan bloedvloei na brein beinvloed, of 'n tipe epilepsie. Wat presies gebeur as sy flou val - kry sy 'n gevoel dat dit gaan gebeur ( 'n "waarskuwing") of dop sy net om? Is sy vir die hele 2 ure bewusteloos? (dan onwaarskynlik agv bloeddruk) As sy bykom - hoe voel sy (slaperig, deurmekaar, moeg) Kry sy enige sametrekkings?
Met haar simptome van kan nie praat nie laat dit my dink dit is dalk brein verwant - het hulle 'n breinscan al gedoen en EEG?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/24

Hallo Johan
Redes vir floute is gewoonlik agv hart aritmie, of val in bloeddruk wat dan bloedvloei na brein beinvloed, of 'n tipe epilepsie. Wat presies gebeur as sy flou val - kry sy 'n gevoel dat dit gaan gebeur ( 'n "waarskuwing") of dop sy net om? Is sy vir die hele 2 ure bewusteloos? (dan onwaarskynlik agv bloeddruk) As sy bykom - hoe voel sy (slaperig, deurmekaar, moeg) Kry sy enige sametrekkings?
Met haar simptome van kan nie praat nie laat dit my dink dit is dalk brein verwant - het hulle 'n breinscan al gedoen en EEG?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement