advertisement
Question
Posted by: IlonaI | 2011/03/16

Raadop

Ek het ''n baie mooi en oulike meisiekind (15-Graad 10). Begin van die jaar af het sy baie opstandig begin raak as ''n mens met haar praat of sy ''n mens aanval met haar woorde. As haar suster(18) haar probeer help of raad gee is sy baie lelik met haar. Sy was nooit so ''n meisiekind en is ook pragtig. Van haar vriendinne is jaloers op haar omdat sy altyd mooi aantrek (sy hou van klere koop) en goed in netbal vaar. Wat moet ek doen ek hou nie daarvan om my dogter so te sien nie. Maak my hart baie seer want ek is baie lief vir haar. Help asseblief ek soek raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageTeen expert

As your teen expert is from Ireland please repost your question in English! :)

Many thanks

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: S | 2011/05/20

Get a teen expert that can speak AFRIKAANS!!!

Reply to S
Posted by: Marisa | 2011/03/30

Hi,ek is ook waar jy is.Ek het 1 kind- dogter van 14.Sy word desember 15.Sy het ook daardie tipe houding in die laaste tyd,veral teen my.Ek het al geleer om maar net met haar te praat of iets te vra as dit nodig is.Al kla sy dalk as ek haar vra om iets te doen.Sy word gedurige gestraf met haar dstv wat weggevat word.Dan help dit darem ñ  ruk.Onthou maar net,op daardie ouderdom is hulle slimmer as die ouers en weet altyd beter.Erken dit maar jy was tien teen een ook maar so as tiener.Ek was ook maar so.Dis snaaks eers as sy self ma is besef jy eers dat jy nie alles geweet het en jou ouers niks.Dis maar ñ  fase wat elke tiener en ouer maar moet deurgaan.ONS MOET MAAR NET DEURDRUK EN HOOP MATRIEK KOM GOU.

Reply to Marisa
Posted by: Was daar. | 2011/03/18

Hi Ilonal.
Ek weet waarvan jy praat,maar ek het nie kinders nie,om die waarheid te se eks self nog i " kind" ,23.
Ek het ook so opstandig geraak min of meer op dieselfde ouderdom as jou dogter.As ek nou daaran dink kom ek agter hoe lelik ek was met die mense naby my.
Al wat ek kan se is moenie jouself bevraagteken nie,dit is i tyd waardeer tieners gaan.Op daardie ouderdom is daar baie druk op i kind,druk wat volwassenes nie as i geldige rede sien ni.Om sosiaal aanvaarbaar te wees,om in te pas ens..
My raad is wees geduldig en hulpvaardig teenoor haar,gee haar die nodige liefde en jy sal sien voor julle besef lag julle oor die moeilike tyd wat julle nou deur gaan.!
Alle sterkte!

Reply to Was daar.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement