advertisement
Question
Posted by: nina | 2010-10-21

Raadop

My skoonpa is 66 jaar oud. Hy is gediagnoseer met die volgende:
Chroniese nier versaking, gout, hoe bloeddruk en chroniese gastritis.
Hy verloor daagliks gewig, wil nie eet of drink nie want sy maag is seer, kan nie mooi sien nie as gevolg van serebrale Malaria wat hy 15 jaar terug gehad het, hy is vreeslik swak, het ''n kateter direk in sy blaas.
My probleem. Die dokters se vir ons dat daar niks is wat hulle vir hom kan doen nie. Hy is nie ''n kandidaat vir dialise nie en sy maag is so seer dat hy nie kan eet nie. Ek bly by kos wat sonder sout of sure gaar gemaak word en wit vleis. Geen koffie ens word vir hom gegee nie. Sy bloeddruk val partymaal so laag dat hy duislig voel maar die dokters se dat hy nogsteeds sy pille moet drink. Sy medikasie probeer ek vir hom ingee met energade en dan maak ek al sy pille baie fyn sodat hy dit gesluk kan kry.
Wat staan my te doen? Ek is so raadop ek wil die vlaktes invlug - hy kry vreeslik swaar.
Help asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nina
Laat weet my asseblief wat die medisyne is wat hy daagliks drink?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-21

Hallo Nina
Laat weet my asseblief wat die medisyne is wat hy daagliks drink?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement