advertisement
Question
Posted by: pp | 2009/07/22

Raadop

My dogter het n rooi uitslag op haar hande en jeuk baie.Ons het haar al by n dermatoloog gehad , hy se dit is ekseem , daar is salf voorgeskryf, maar dit bly dieselfde.Verskillende salwe is al gebruik onderandere kortisoon, maar niks help nie.Die gejeuk en brand gaan weg vir ' n rukkie maar keer weer terug. Is daar nog iets wat ons kan gebruik, enige pille.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo PP
Ekseem kan mens nie genees nie, net beheer. Dit mag help om iets soos evening primrose oil aanvullings te drink. Sy moet enige sepe vermy ( soos skottelgoed seep, wasgoed seep ) en liewer was met Elizabeth Anne baba shampoo of UEA. Sy moet ook haar hande met UEA/Epizone A vogtig hou. Sy gaan maar van tyd tot tyd 'n kortisoon room moet gebruik. Sy moet ook kyk of daar nie iets is wat dit "trigger" nie - iets waarmee sy werk soos chemikaliee, of metale ( soos bv 'n ring wat nikkel bevat)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement