advertisement
Question
Posted by: Engela | 2011-03-18

RAAD VIR HOOFPYNE

Ek het gesukkel met erge erge hoofpyne en moes inspuitings kry daarvoor, want pille het nie gehelp nie. Ek het besluit om alle kafein te staak. Alles wat ek drink is decaf. EK IS " N NUWE MENS al vir die afgelope jaar. Geen kopsere !!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Engela,

Bly om dit te hoor. Dankie vir die inligting. Kaffein kan 'n sneller wees - maar ongelukkig nie vir almal nie, maar dit is die moeite werd om dit te probeer los.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Ansie | 2011-03-28

Ek sukkel nou ''n geruime tyd met ''n konstante brandende hoofpyn bo-op my kop. Na ''n dr''s besoek is ''n onderaktiewe skildklier gediagnoseer. Ek gebruik nou al ''n maand die voorgeskrewe medikasie maar die hoofpyn bly dieselfde. Ek het ook ''n stywe en seer nek. Die hoofpyn is beter in die oggend.

Reply to Ansie
Posted by: Headache Expert | 2011-03-18

Beste Engela,

Bly om dit te hoor. Dankie vir die inligting. Kaffein kan 'n sneller wees - maar ongelukkig nie vir almal nie, maar dit is die moeite werd om dit te probeer los.

Reply to Headache Expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement