advertisement
Question
Posted by: Stressed | 2008/09/06

Raad oor HIV

Ek stress!! Ek was ontrou aan my vrou en het met ' n ander vrou geslaap omtrent ' n week terug. Sederdien voel ek soos ' n hond!!! Dit was die dame se 2de keer wat sy dit gedoen het nadat sy omtrent 2 weke van tevore dit vir die eerste keer gedoen het met ' n man wat sy nie goed ken nie. Hulle het nie ' n kondoom gebruik nie. Sy het vir my gesê  dat sy nog nooit by ' n man was nie en ek ' stupid'  het haar geglo. Wat staan ek nou te doen. Kan ek ge-infekteer wees? Gee my raad asb!!! Ek weet nie wat om te doen nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy jou dokter besoek en 'n "STD screening" laat doen en 'n HIV toets op 3 maande en 6 maande, aangesien daar 'n venster periode vir HIV is. Intussen gebruik 'n kondoom tot en met jy seker is dat jy nie geinfekteer is nie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement