advertisement
Question
Posted by: ma | 2009-04-17

raad met gewig - dringend asb

Weet u asb watse eetlusdemper ek van die rak af kan koop wat werklik werk? Ek wil nie geld bestee op iets wat nie werk nie, ek het voorheen Relislim gebruik. Ek het gevind as ek '  n pilletjie soms (veral deur die wintermaande) drink dan help dit so baie. Ek het nooit die pille misbruik nie, en nou moet ek daaronder ly. Asb help my....

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Ma
Ek kan ongelukkig nie vir my Lesers enige oor-die-toonbank dieetpille aanbeveel nie, aangesien ek totaal gekant is teen sulke produkte. Dit kos geld, en bevat allerhande bestanddele wat of nie werk nie, of 'n spul negatiewe newe-effekte, insluitend verslawing, insluit. Probeer tog liewer om jou gewig te beheer deur 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') te gebruik en te sorg dat jy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening doen (touspring, hardloop, swem, fietsry, roei, ens).
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Moedeloos | 2009-04-18

Ek vermoed ek is insulienweerstandig. Lei aan lae bloed suiker. Het 7kg opgetel in 10 maande om maag en heupe. Het spastiese kolon. Probeer korrek eet maar is altyd moeg. Stap ongeveer 7 km ses dae van week met helse " effort" . Probeer maar kan nie gewig verloor. Glo nie aan pille vir enige iets. Heip.

Reply to Moedeloos

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement