advertisement
Question
Posted by: bekomerde mamma | 2010-12-20

raad asseblief

my baba het dinsdag begin opgooi het haar woensdag by die dr gehaad hyt vir my Doctrim Suspension Ibugesic en demizen gegee het haar woensdag weer daar gehaad toe se hy ek moet die medisyne los maar sy bly opgooi en haar pensie bly spoel en melk werk nie met haar nie,Ek gee nou net vir haar water en tee en probiflora. Wat kan die probleem wees en wat kan ek nog probeer sys 1jaar oud. aie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mamma
Jy moet haar asb weer terugneem na jou dokter toe, met die warm weer, en die feit dat sy nie veel inhou nie, is daar 'n groot gevaar dat sy kan dehidreer en moet sy dalk 'n drip kry. Hulle moet ook maar 'n bietjie van haar stoelgang wegstuur om te kyk of sy 'n virus of bakteriese infeksie het wat dalk antibiotika in 'n drip gaan nodig hê. Maak asb 'n rehidrasie oplossing aan: Halwe (1/2) teelepel sout
6 teelepels suiker
1 liter gekookte, afgekoelde water
en dan gee jy dit ipv net water. Hou aan met die probiflora. Jy kan ook bietjie kaopektien probeer om die magie te bind en Emetrol vir die naarheid.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: M | 2011-01-06

AS EK DIAREE HET EET EK PIESANGS EN OOK KAASKRULLE.DIT BIND DIE MAAG EN VORM TIPE PROP.PROBEER DIT GERUS.DIT WERK VIR MY.

Reply to M
Posted by: Cyberdoc | 2010-12-20

Hallo Mamma
Jy moet haar asb weer terugneem na jou dokter toe, met die warm weer, en die feit dat sy nie veel inhou nie, is daar 'n groot gevaar dat sy kan dehidreer en moet sy dalk 'n drip kry. Hulle moet ook maar 'n bietjie van haar stoelgang wegstuur om te kyk of sy 'n virus of bakteriese infeksie het wat dalk antibiotika in 'n drip gaan nodig hê. Maak asb 'n rehidrasie oplossing aan: Halwe (1/2) teelepel sout
6 teelepels suiker
1 liter gekookte, afgekoelde water
en dan gee jy dit ipv net water. Hou aan met die probiflora. Jy kan ook bietjie kaopektien probeer om die magie te bind en Emetrol vir die naarheid.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement