advertisement
Question
Posted by: renier | 2009/01/12

raad asb

dit jeuk langs my eiers. Ek het al so tipe vraag gevra ek dink dit is van die warm kry en sweet. Ek het toe vir my mycospor gekry en dit gebruik maar dit het nou weer teryg gekom. die vel is droog en dit jik net. Kan dit dalk van die onderbroeke wees wat ek dra. Ek bedoel die materiaal. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Renier
As die vel rooi is, probeer iets soos 'n kombinasie van Stopitch en Lamisil room. Dra vir 'n tydjie eerder boxer onderbroeke of net katoen onderbroeke wat nie te styf is nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: funkymama | 2009/01/12

jy sê  nie watse tipe materiaal onderbroeke jy dra nie...as die swam terug keer na behandeling kan dit dalk wees dat dit ' n kiem is wat van binne af moet behandel word...dit kan ook wees dat as jy vreeslik sweet in jou lieste, dit die swam net verder kans gee om te bevorder. as dit die geval is, hou aan om die room te gebruik en jy kan gerus ook probeer om die area met poeier te gooi. dit hou die area droog sodat die swam nie verder kans kry om te groei (broei). As dit nie help nie, raadpleeg jou dokter.
STERKTE!

Reply to funkymama

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement