advertisement
Question
Posted by: bettie | 2008/11/04

raad asb

Kan u asb vir my raad gee oor die gebruik van medikasie l .Ek is 55jr oud het ' n klein anurusme laer buik gedeelte , drink eltroxin 1mg, crestor10mg en altosec20 omdat ek n maagseer het . kan ek die altosec onbepaalde drink wat is die nadele . Kan ek reductill gebruik saam met bogenoemde medikasie ek is desperaat om gewig te verloor , ek stap elke dag 20 min behalwe sat en son. Dieete werk nie vir my nie kan u iets anders voorstel ASSEBLIEF

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi bettie

Altosec is gewonlik nie 'n medikasie wat "vir altyd" gedrink gaan word nie - Jou maagseer sal gewoonlik na 6 maande so verbeter het dat altosec gestaak kan word.
Rakende reductil - Met die tiroidprobleem en anurisme sal en die gebruik daarvan nie aanbeveel tensy jy met 'n spesialis gepraat het nie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: zorro | 2009/01/26

Wonder of iemand my kan help.Ek het 3jaar terug erg gesukkel met suur in my maag later moes ek ophou werk weens die pyn wat ek gehad het my ouderdom was toe 25 hul het ook gese ek het n maagseer.Dokters het Losec vir my gegee maar dit het glad nie gehelp nie.Het later toe n " lap nissen"  operasie ondergaan maar het nogsteeds aan gegaan met die Losec(nou altosec).Dinge het beter gegaan vir die laaste 2jaar.Maar die probleem is ek het nog die heeltyd die Altosec gebruik want sodra ek dit gelos het is al die simptome terug.Nou die afgelope week het ek weer erg suur dit brand oorals dit voel virmy of my liggaam imuun geraak het teen die altosec.As daar iemand is wat my kan help sal dit baie waardeer word.Dankie

Reply to zorro
Posted by: ANITA | 2009/01/19

EK WAS VIR N PERIODE VAN DRIE MAANDE OP BEHANDELING VAN REDUCTIL. VIR GEWIGS VERLIES.
EK HET BAIE SLEGTE SIMTOME VAN ERGE DEPRESIE SWEET LIGHOOFDIGHEID ENS BELEEF.
EK HET IN DECEMBER DIE BEHANDELING GESTAAK MAAR VIEL NOG STEEDS NIE MY OU SELF NIE.
EK IS 60 JAAR OUD.

Reply to ANITA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement