advertisement
Question
Posted by: dirk | 2011/07/07

raad

my rug jeuk erg en ek voel in my nek ook en as ek krap vorm daar soos n knoppie dit jik aan die agterkant van my kop ook wat kan dit wees. Ek voel nie sleg of koorsig of verkoue of enie so iets nie.
dankie. Kan dit wees as ek warm kry of dalk is my vel droog? Ek het gevoel my nek begin jeuk toe die top die heeltyd teen my nek was.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dirk

Ek stel voor dat jy 'n dermatoloog vir 'n ondersoek konsulteer. Hitte, 'n droe vel of ekseem kan dit veroorsaak. Intussen stel ek voor dat jy jou vel goed bevogtig met 'n produk soos E45 room.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement