advertisement
Question
Posted by: Joannie van Vuuren | 2010/02/21

Raad

Wat kan ek vir my Rottweiler gee om haar te help met melk. Sy het 10 kleintjies en min melk. Is daar iets wat ek haar kan voer wat die melk sal aanhelp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Joannie

Gee haar a goeie maak puppy kos soveel as wat sy wil eet. Daar is ook medisyne beskikbaar, maar daarvoor sal jy moet veearts toe gaan

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Susan | 2010/02/23

Jy kan milk-o-pup probeer, jy kan dit vir die ma en kleintjies gee. Dit is ''n baie goeie aanvulling. Jy kan dit koop by die veearts.

Reply to Susan
Posted by: Cybervet | 2010/02/22

Hallo Joannie

Gee haar a goeie maak puppy kos soveel as wat sy wil eet. Daar is ook medisyne beskikbaar, maar daarvoor sal jy moet veearts toe gaan

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement