advertisement
Question
Posted by: Antoinette | 2009-01-26

&quot Sak van Douglas" 

Hi Doc,

Ek was onlangs vir n Buik SOnar gewees die volgende is genoem en die dokter het gese ek moet nie bekommered wees nie maar die Radioloog het gese ek moet n Gynie gaan sien.

Die radioloog se konklusie:
" Toevallige diagnose is die gekapselde gesepteerde groot vogkolleksie in die Sak van DOuglas. Die vog kolleksie strek ook transvers in die Sak van Douglas posterior tot die utirus, tot teenaan die bekkenwand van links tot regs" .

Meer as n jaar terug was ek ook vir n buik sonar toe was daar reeds tekens van die vog kolleksie.

Is dit iets wat ek tweede opinie oor moet kry? Die Dokter wat ek gaan sien het was net oor my jaarlike Colonoscopy.

Groete
Antoinette

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You should see a gynaeoclogist. This fluid connection may be gynaecological but could also be bowel related.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013-12-09

Hi.. Ek kry die vreeslikste blaas pyne.somtyds is dit so erg dat ek ni kan loop. As ek sit en vinnig opstaan kry ek n diep steek pyn.ek het onslag ondek dan ek n afskeiding het dis wit maar kry so n ligte groen skynsel. Het ek rede om bekommerd te wees?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement