advertisement
Question
Posted by: Anne-Marie | 2009/02/16

&quot Resep"  vir ' n dogtertjie

Ek het 2 pragtige seuntjies waarvoor ons baie lief is, maar ek en my man wil graag nou probeer vir ' n dogtertjie. Ek het gehoor daar is ' n " resepie"  wat mens kan volg vir ' n dogertjie en een vir ' n seuntjie. Kan jy my dalk bietjie meer inligting gee.

By voorbaat baie dankie,
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anne-marie
Daar is nogal baie "resepte" - min indien enige is wetenskaplik bewys om te werk.
Een so resep is die Shettles metode - die teorie is dat seuntjie sperms gouer doodgaan as dogtertjie sperms, so mens moet vir seuntjies gemeenskap hê op die dag dat jy ovuleer, en vir dogtertjies tot so 3 dae voor jy ovuleer en dan ophou vir die volgende paar dae sodat net die sterk dogtertjie sperms oorleef!
Ander mense glo mens moet 'n sekere dieet volg. Sien ook http://pregnancy.about.com/od/boyorgirl/a/chooseagirl.htm
Dit sal interessant wees om te sien of enige van die lesers van die metodes probeer het!
Die enigste defnitiewe wetenskaplike metode om 'n dogtertjie te waarborg is met in vitro fertilisasie.

Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement