advertisement
Question
Posted by: Marianna | 2011/06/30

Pynvolle winters hande

Wat kan ek gebruik vir wintershande. My vingers in geswel met rooi knoppe en dit is baie seer en juk vreeslik.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marianna

Verwys na die volgende artikel vir meer inligting oor wintershande en die behandeling en voorkoming daarvan: http://en.wikipedia.org/wiki/Chilblains

Jy kan ook jou dokter vir 'n voorskrif vir Tegretol konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Ticks | 2011/07/01

My apteker het aanbeveel dat ek Epizone room gebruik (R29 -99 by Clicks) - Die een met die swart deksel. Goo vit B wat fyngemaak is in en meng deeglik en smeer baie gereeld aan. Dit werk baie goed vir my. My vingers bloei nie meer nie en die swelling het al baie gesak. Hierdie room is ook nie vetterig nie en die groot pot hou baie lank.

Reply to Ticks

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement