advertisement
Question
Posted by: Mercia | 2012/01/19

Pynlike voete

Voete pyn vreeslik onder. groot tone voel soms dood. Voet onder raak pap en plat en rooi. Selfs as ek net sit. Dr probeer nou Tegretol CR 200 maar help nie veel nie..ASB ek was al by hope spesialiste en dr''s. Dit brand ook vreeslik. Skildklier is normaal en ook bloedsuiker. Ek kry ook vreeslikke snaakse gevoel soms in my ruggraat en moegheid. Ek voel al desperaat. Het dit al 18jr. Dit het 18jr terug begin met pins en needles.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mercia

Ek stel voor dat jy 'n neurochirurg konsulteer. Ongelukkig is daar vele oorsake wat ondersoek moet word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: lizelle | 2016/04/04

My voete baie seer dokter sien horingkie wat kan ek gebruik en wat is die mediese naam vir horingkie

Reply to lizelle
Posted by: dianne | 2015/11/01

Sonder dat ek my voet gestamp het is dit ongelooflik seer biine in. Dit voel of al die beentjies binne my voet gebreek is en dit pyn tot in my enkel in. Dit in baie pynlik om op te trap. Het voorheen ok gebeur, ma as ek die oggend opstaan, is dit oor, ma vanoggend is dit eers seer.

Reply to dianne
Posted by: dianne | 2015/11/01

Sonder dat ek my voet gestamp het is dit ongelooflik seer biine in. Dit voel of al die beentjies binne my voet gebreek is en dit pyn tot in my enkel in. Dit in baie pynlik om op te trap. Het voorheen ok gebeur, ma as ek die oggend opstaan, is dit oor, ma vanoggend is dit eers seer.

Reply to dianne
Posted by: Sanet | 2015/10/22

Sit met dieselfde probleem. Is met plantar fasciitis gediagnoseer. Twee liter bottel wat met water gevul is en dan geys help tydelik. Rol die bottel vir 20 minute onder voete. Self raadop.

Reply to Sanet
Posted by: Anonymous | 2015/03/06

Ek voel Presies die Selfde alles al probeer, dit raak net seeder . jammer vir my woorde dis sommer KAK om elke dag so te voel,soms voel dit of ek n buil Kan vat en dit afkap

Reply to Anonymous
Posted by: Isobel Horak | 2012/03/24

Ek sit baie rooi en pynlike brandende voete. Ek het ook hoenderspore onder my hakke en gevolglik het ek gedink dit is asgevolg daarvan dat ek sit met pynlike voete. Ek was ook al by spesialiste en het ook al kortisoon inspuitings gehad. Die kortisoon het glad nie gehelp nie en ek is baie bang om aan my voete te laat opereer. Ek het ook ''''n homopaat gaan sien en daar toe ''''n Ciropraktisyn gekry wat sê  dit is inflamasie in my spiere onder my voete en hy het my toe gereeld onder my voete ingespuit. Eers het dit die baie rooi weggevat en dit het bietjie beter geword maar nie vir lank nie. Dit voel nou of my voete weer van voor af seer is en ek weet nie meer wat om te doen nie. Vir my voel dit of die seer nou van onder my voete opgaan in my bene se spiere in. Die ergste pyn is in hakke. Eers was dit net seer as ek opstaan in die oggende en na ek vir rukke gesit het. Nou voel ek die seer die hele tyd en dit word ondraaglik. Ek is ook al getoets vir skildklier, suiker ens..

Reply to Isobel Horak
Posted by: Isobel Horak | 2012/03/09

Mercia

Ek sit met dieselfde probleem, baie rooi en pynlike brandende voete. Ek het ook hoenderspore onder my hakke en gevolglik het ek gedink dit is asgevolg daarvan dat ek sit met pynlike voete. Ek was ook al by spesialiste en het ook al kortisoon inspuitings gehad. Die kortisoon het glad nie gehelp nie en ek is baie bang om aan my voete te laat opereer. Ek het ook ''n homopaat gaan sien en daar toe ''n Ciropraktisyn gekry wat sê  dit is inflamasie in my spiere onder my voete en hy het my toe gereeld onder my voete ingespuit. Eers het dit die baie rooi weggevat en dit het bietjie beter geword maar nie vir lank nie. Dit voel nou of my voete weer van voor af seer is en ek weet nie meer wat om te doen nie. Vir my voel dit of die seer nou van onder my voete opgaan in my bene se spiere in. As jy ooit op ''n behandeling afkom laat my asb weet. Ek weet nie meer waar om aan te klop vir hulp nie. Mense verstaan nie hoe seer dit is nie. Ek verstaan hoe jy voel. Dit is ondraaglik. Miskien is daar ''n dokter iewers daar buite wat die stukkies lees en vir ons raad het. Ek is ook al getoets vir skildklier, suiker ens..

Beste Groete

Isobel Horak

Reply to Isobel Horak

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement