advertisement
Question
Posted by: karin naude | 2010/11/17

pynlike skouer en nek

die fisio het vir my skoonma vertel sy het n frozen shoulder. di pyn begin tussen haar skouer en nek. die pyn is in haar nek regs en ook dan af in haar skouer. haar bo arm vanaf skouerknop pyn aanhoudend sonder verligting. as sy haar arm optel dan gaan die pyn af in haar arm tot by fingers. sy kan ook glad nie haar arm na agter draai nie. sy kan eers 24/12 n ortopeed sien by die staatshospitaal, sy het geen mediese fonds. wat kan ons doen? die pyn is onuithoudbaar.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

'n Frozen shoulder is beslis 'n moontlikheid. Jy kan meer oor die toestand sien in ons webwerf:
http://www.shoulderinstitute.co.za/frozen_shoulder_overview.php

Die eerste stap in die behandeling is gewoonlik 'n kortisoon inspuiting in die gewrig. Meer belangrik is om seker te maak dat wel 'n bevrore skouer is en nie weens 'n ander oorsaak nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: marie | 2011/02/04

As dit ''n konstante pyn is, kan dit uit die nek verwys na die skouer? met die gevolg, is dit nie wys om eers ''n Cspine MRi te laat doen om te kyk of die probleem eerder in die nek as die skouer is nie?

Reply to marie
Posted by: Mmmmmm | 2010/12/14

Thoracic Outlet Syndrome

Reply to Mmmmmm
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/11/20

'n Frozen shoulder is beslis 'n moontlikheid. Jy kan meer oor die toestand sien in ons webwerf:
http://www.shoulderinstitute.co.za/frozen_shoulder_overview.php

Die eerste stap in die behandeling is gewoonlik 'n kortisoon inspuiting in die gewrig. Meer belangrik is om seker te maak dat wel 'n bevrore skouer is en nie weens 'n ander oorsaak nie.

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement