advertisement
Question
Posted by: karin naude | 2010/11/24

pynlike skouer

my skoonma het n pynlike skouer, nek en arm. die pyn sit tussen haar nek aan regterkant en haar skouer. die pyn gaan af in haar regterarm en as sy haar arm optel of na agter draai gaan die pyn af tot in haar vingers. die fisio beweer dis n gevriesde skouer en sy kan eers 24/12 n ortopeed sien. sy is staatspasient en nie medies nie. pyn is onuithoudbaar en hoe weet ons dit is wel n gevriesde skouer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karin
'n Frozen Shoulder veroorsaak gewoonlik styfheid -die persoon kan gewoonlik nie die arm oplig bo die skouer of die hand agter die rug sit nie. Die pyn kan afstrek tot in die hand en op tot in die nek. As fisio nie help nie, is kortisoon inspuitings of operasie baie keer jou voorland. Sien ook http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/000455.htm
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/24

Hallo Karin
'n Frozen Shoulder veroorsaak gewoonlik styfheid -die persoon kan gewoonlik nie die arm oplig bo die skouer of die hand agter die rug sit nie. Die pyn kan afstrek tot in die hand en op tot in die nek. As fisio nie help nie, is kortisoon inspuitings of operasie baie keer jou voorland. Sien ook http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/000455.htm
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement