advertisement
Question
Posted by: Sylvia | 2010-10-06

PYNLIKE SKOUER

Vir die afgelope drie maande (Augustus - Oktober) het ek ''n skouer wat verskriklik pyn. Ek het my huis dokter besoek en volgens haar is dit '' n " frozen shuolder" . Wat veroorsaak dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Beste Sylvia,

"Frozen shoulde" of bevrore skouer kom meestal by vroue in die ouderdomsgroep 45-55 voor en is van onbekende oorsprong. Mens moet net seker maak dat dit wel 'n bevrore skouer is. Jy kan alles lees oor die toestand in ons webtuiste :
http://www.shoulderinstitute.co.za/frozen_shoulder_overview.php

Jy sal sien op die webblad dat die meeste bevrore skouers nie operasies benodig nie maar 'n goedgeplaasde inspuiting in die gewrig kan baie help

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: adriaan maritz | 2010-12-12

As ek slaap

Reply to adriaan maritz
Posted by: karin naude | 2010-11-17

volgens die fisio het my skoonma dieselfde probleem. haar skouer
se pyn gaan egter af in haar regterarm en dis so pynlik dat sy nie
haar arm kan oplig nie. sy het konstante pyn. sy het ni medies nie en kan eers n ortopeed op 24/12 sien. pyn is ondraaglik. wat anders kan sy doen. die pyn gaan ook af tot in haar vingers.

Reply to karin naude
Posted by: karin naude | 2010-11-17

my skoonma het dieselfde probleem(frozen shoulder) volgens die

Reply to karin naude
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010-10-17

Beste Sylvia,

"Frozen shoulde" of bevrore skouer kom meestal by vroue in die ouderdomsgroep 45-55 voor en is van onbekende oorsprong. Mens moet net seker maak dat dit wel 'n bevrore skouer is. Jy kan alles lees oor die toestand in ons webtuiste :
http://www.shoulderinstitute.co.za/frozen_shoulder_overview.php

Jy sal sien op die webblad dat die meeste bevrore skouers nie operasies benodig nie maar 'n goedgeplaasde inspuiting in die gewrig kan baie help

Dr Joe de Beer

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement