advertisement
Question
Posted by: S | 2010/05/04

Pynlike naeltjie.

Hallo Dr Bets, my naeltjie is vandat ek kan onthou baie gevoelig, wanneer ek aan dit vat of afvee dan kry ek ''n skerp steekpyn in my maag. Gevolglik vat ek nie baie aan dit nie, toe ek dit weer was voel ek ''n harde dingetjie soos ''n seertjie maak wat gesond word, ek trek die dingetjie toe uit met ''n gesukkel maar dit het ''n harde deel en aan die kant wat die diepste in is ''n sagte deeltjie, amper soos ''n baba se naeltjie wat droog word, op die punt droog en nat agter. My naeltjie was ''n ruk lank seer daarna maar nou is dit weer reg, het my naeltjie dalk ''n gaaitjie en moet ek eerder die dingetjie los of moet ek dit uithaal as dit weer voorkom. Dankie byvoorbaat.S

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo S
Jy het waarskynlik ekseem/infeksie in die naeltjie - miskien moet jou dokter net kyk, en vir jou 'n voorskrif gee vir Quadriderm room om te gebruik. As jy 'n dieperige naeltjie het, sorg dat jy altyd mooi afdroog dat daar nie water agterbly nie, of vee uit met 'n wattetjie wat in chirurgiese spirits gedoop is.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/04

Hallo S
Jy het waarskynlik ekseem/infeksie in die naeltjie - miskien moet jou dokter net kyk, en vir jou 'n voorskrif gee vir Quadriderm room om te gebruik. As jy 'n dieperige naeltjie het, sorg dat jy altyd mooi afdroog dat daar nie water agterbly nie, of vee uit met 'n wattetjie wat in chirurgiese spirits gedoop is.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement