advertisement
Question
Posted by: Mandi | 2008/12/19

Pynlike hak

Ek sukkel vir die afgelope 6 maande met ' n pynlike hak. Na verskeie fisio sessies, behandeling met naalde en ' n inspuiting direk in die pynlike deel, is daar geen verbetering nie. As ek vir ' n tydlank gesit het en dan opstaan kan ek byna nie trap nie. Dit is ' n brandpyn. Ek kan ook nie op my hurke afbuk nie, voel of senings wil afskeur. Daar is nie swelling nie en dit is ook nie blou nie. Raad asb!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mandi

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Jy moet x-strale van jou hak laat neem, om vas te stel of daar enige benerige abnormaliteite aanwesig is. Afhangend van die x-straal bevindinge, sal die toestand deur 'n ortopeet behandel moet word.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement