advertisement
Question
Posted by: Tasja | 2008/08/30

Pynlike gewrigte

Eks 37 ,n vrou en het 2 kinders 3 jaar en 1 van 9 mnde!
Ek het van ongeveer 2 weke gelede,veral as ek n ruk gesit en snags n ruk gelê  het baie pyn in my enkels en my lae rug is seer,voel soos in my heupe ,kante toe.Dan is my gewrigte ook seer,veral as ek my dogtertjie van 9 mnde optel.As ek snags moet opstaan,so 3 keer, dan is als in my lyf seer,veral my bene en rug,maar dit konsentreer inmy gewrigte.Ek het ook laaste paar dae pyn tussen my nek en skouer,voel soos die spiere daar tussen.As ek my hande in die rondte draai is die polse seer,en as ek my vingers buig is die litte styf!
Ek wou al Dokter toe gaan ,maar hy dink dalk netou ekt ippikonders.My mahulle dink so!Maar ek dink anyway nie my huisdokter sal regtig weeet wats fout nie,dalk net pynpille gee of insp.Maar dan weet ek nog nie wats fout nie!
Ek het van jongs af pyne in my bene van my arms en bene,en dra al n 9 jaar n koperarmband,en het lanklaas regtig in my bene self pyne gehad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Tasja
Eerstens moet jy onthou dat twee kindertjies se ronddra en versorging baie van jou liggaam verg. Fibro-mialgie kan ook al hierdie simptome veroorsaak en 'n besoek aan jou dokter sal jou beslis nie kwaaddoen nie- hy kan dalk vir jou na 'n spesialis verwys indien nodig, maar ook vir jou iets voorskryf. Jy kan dalk ook 'n bietjie meer gespanne as gewoonlik wees met twee sulke kleintjies! Sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/10/14

nnnnnnnnnnaaaaaaa

Reply to Anonymous
Posted by: Cornea | 2009/02/18

Ek was by my huisdokter met ' n voet wat pyn. Hy het vir my inflamasiepille gegee wat gehelp het. Die probleem is, ek drag om fiks te word en gewig te verloor, en die inflimasie het nou teruggekom na ' n week. Wat moet ek doen, want ek love dit om te drag en hy stel voor ek hou op en begin stap.

Reply to Cornea
Posted by: lorna | 2008/10/15

inflimasie in die skouers arm spiere en voete. was vir bloed toetse kan niks snaaks kry nie was al vir twee skouer operasies. Been digdheids toetse wys inflimasie in skouer, hande,knee, en voete.
rug het ook nou begin kan party dae nie eers buk nie

Reply to lorna

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement