advertisement
Question
Posted by: Lisa G | 2009/12/22

Pynlike gewrig

Dr, ek ervaar die afgelope 2 weke aanhoudende pyn in my linkerhand se gewrig. Dit is ' n golwende pyn en vererger as ek my gewrig ver na onder of bo buig. Ek het nie intensiewe oefening gedoen of dit beseer nie. Ek is nou bang dis moontlik artritis aangesien ek mense ken wat dit van ' n jong ouderdom ervaar. Ek is 24jarige vrou, andersins baie gesond &  oefen gereeld. Wat kan dit wees? dankie. groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lisa
Dit is dalk net 'n inflammasie in een van die tendons. Juveniele artritis is baie keer 'n familiele toestand en gaan gepaard met rooi, geswelde, stywe en seer gewrigte
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anton | 2015/08/08

Hi Hallo wil hoor ek het pyn in my gewrig by my hand se joint kan my arm nie beweeg nie. Voel of een n pen of voorwerp tussen my joints gesteek het is seer en Dan raak my arm en skuoer ook seer pyn. Wat kan ek doen. Nog iets ek het anus jik was Al by dokters en toetse hulle se is proritus ani wat kan ek gebruik als op mark Al gebruik niks werk nie

Reply to Anton
Posted by: Francisca | 2013/06/03

Ek het n aanhoudende pyn in my gewrigte. Links en regs. Dit strek tot my skouer ook. Die pyn is ook baie erger by my polse. Kan u vir my se wat dit is? Ek is 25 jaar oud en baie bang vir artritus.

Reply to Francisca

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement