advertisement
Question
Posted by: Grietjie | 2008/06/25

Pynlike borste

Hi Doc
Ek is 44 het 'n volle histerektomie(eierstokke ook) gehad en kan nie enige hormoonaanvullings gebruik nie agv borskanker in die familie. Ek het VREESLIKE seer borste vanaf verlede week. Hulle is opgeswel en baie teer dit voel byna asof my bra te klein is, en niks of niemand moet daaraan raak nie. My Gp het Saterdag gesê ek moet 'n waterpil drink en dit het effens verligting gebring maar dit is nou weer baie seer. Asb. help wat kan ek doen???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Grietjie
1/2 Moduretic per dag en 100 mg Vit B6 (Lactosec werk goed). Smeer ook maar met Voltaren en drink iets soos Mypaid vir die seer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: RAADOP | 2008/11/04

EK HET GEWASSE MET KANKERSELLE IN OP MY BAARMOEDER EN EIERSTOKKE GEHAD. EK KAN GEEN HORMOONAANVULLING DRINK NIE AGV DIE AANWESIGHEID VAN DIE KANKER. EK IS RAADOP, WANT NA MY HISTEREKTOMIE TEL EK NET GEWIG OP.EK DRINK OMEGA 3 EN KELP PILLE VIR AANVULLING. KAN U MY ASB HELP MET RAAD?

Reply to RAADOP

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement