advertisement
Question
Posted by: miekie | 2010/10/12

Pynlike bene

Dag dr.
Hoop dit goed. Is mos met arteriosklerose gediagnoseer ens. Het pyn in beide bene aan voorkant vanaf heupe tot tone. Bene voel prikkelrig tot seer, voete voel ''dood"  speldeprikkeling as ek ''n rukkie sit of bestuur. Knie regs tintel, linkerbeen voel asof warm
gloed van bo na onder beweeg. Als aan voorkant van bene. Is dit agv blokkasie in are of dalk afkomstig van rugsenuwee. Het ook skoliose(spelling) Die gedeeltes beide bene waar are 2 jaar terug verwyder is , voel nog gevoelloos. Bene pyn as ek stap en sit. Waar begin ek?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
Dit klink vir my of jy dalk perifere neuropatie het maar dit kan dalk ook van irritasie van die rug senuwees ook wees. Beste sal wees om 'n neuroloog te sien, wat die nodige toetse kan doen om te bepaal waar die probleem lê. Hulle toets die senuwee geleiding en kan ook sonars reel om die bloedvloei in die bene te toets.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/12

Hallo Miekie
Dit klink vir my of jy dalk perifere neuropatie het maar dit kan dalk ook van irritasie van die rug senuwees ook wees. Beste sal wees om 'n neuroloog te sien, wat die nodige toetse kan doen om te bepaal waar die probleem lê. Hulle toets die senuwee geleiding en kan ook sonars reel om die bloedvloei in die bene te toets.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement