advertisement
Question
Posted by: gwen | 2009/04/06

pynlike asemhaling

vrydagaand het ek skielik ' n kloppende hoofpyn ontwikkel. na ' n paar pynpille het dit weggegaan. saterdagoggend toe ek opstaan het ek pyn in my lae rug gevoel. ek het gedink dat dit my rug is. deur die dag het ek agtergekom dat my diafragma seerkry elke keer as ek asemhaal en dat die pyn in my rug erger word. elke keer as ek my asem diep intrek kry ek verskriklik seer. die pyn is daar waar ek dink my niere is. dit voel soos een wat in ' n ongeluk was. ek het ook skielik ' n droe hoesie ontwikkel. wat kan fout wees. ek dink daar is ook probleme met my galblaas want dit is asof ek kan voel waar hy sit. onder my linkerbors. dit stoot op.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gwen
Sien asb jou dokter so gou moontlik, jy kan dalk 'n erge nierinfeksie hê en/of 'n infeksie in die longe - hulle moet 'n x/straal neem, bloed toetse en urine ondersoek doen want jy het waarskynlik dringend antibiotika nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement