advertisement
Question
Posted by: tini | 2011-07-21

pynende voete

My man (56j)het ''n paar maande al pyndende voete, (wat oornag ontstaan het) veral aan die buitenste rand van die voetsool en dan ook tussen die tone en as hy stap of trappe klim, versprei dit na sy kuite wat baie pynlik is. Dr het al x-trale naat neem, bloed laat toets vir suiker, sure, lewer ens. alles normaal.

Hy gebruik Catiflam, wat help, maar moet dit 3 keer per dag neem, as dit uitgewerk is, is die pyn terug.

Kan u dalk help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tini

Jou man kan 'n neuroloog konsulteer, aangesien die pyn as gevolg van drukking op die senuwees wat die voete en kuite voorsien, kan wees. Dit kan soms baie moeilik wees om die oorsprong van die pyn vas te stel.

Ek sal terugvoering waardeer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement