advertisement
Question
Posted by: leoni | 2012/09/07

pyne vanaf die waai van bene af ondertoe

hi dok die pyne raak erg kom net voor as ek slaap met gevolg geen slaap dr het bloed getoets suiker 5.2 die res was reg het ook n tipe van n new clear toets gedoen was neg med gegee lyrika 75mg my linker vorm het ook n tipe van n knop op wat seer is die been begin half skeef groei wat my bekommerd hy het 3keer gese dit is ernstig ook gese hy sal bel en nog niks nie ek bekommerd want hoekom sou hy se dit is ernstig en dan hoor ek niks meer wat stel u voor is my vlg stap wil nie teruggaan na hom toe nie ek het al my bloeduitslae wat se tipe dr ga ek sien hy was n sigiater
dankie dok

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Leoni

Ek stel voor dat jy 'n ortopeet konsulteer. Die pyn in jou bene kan as gevolg van senuwee irritasie in jou laerug wees en spesiale ondersoeke, soos plate en skanderings moet gedoen word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/10/14

Ek het erg pyn in nek, kop, gesig, arm. die laaste 3 weke het bewerigheid in hande begin asook been en hak wat snaakse tingling gevoel het. Erg pyn in die waai van my been asook lae rug.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement