advertisement
Question
Posted by: christina | 2012/10/23

pyne in linker bors

pyne in bokant en langs die linker bors kom en gaan normale ekg
het verhoogde insulien 25,verhoogde ensieme van pankreas, bloeddrk en cholestrol asook depressie gebruik meds vi alles
Is twee weke op my medikasie maar is bekommerd bg pyne
raad asb
dankie dok


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Beste Christina,

Dankie vir jou vraag. Jy se nie hoe oud jy is nie! Is jy ‘n diabeet?

Dit klink vir my jou risiko van hartsiekte is hoer as gewoonlik, maar die pyn wat jy beskryf klink nie soos hartpyn nie. As jy bekommerd is, raadpleeg asseblief jou algemene praktisyn. Hy kan jou gerusstel, of jou verwys indien nodig na ‘n internis of kardioloog. Dit is belangrik om seker te wees die pyn is nie van die hart afkomstig nie.

Vriendelike groete, JT

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Amanda | 2017/04/04

My seun kry n skiet pyn in sy bors en is naar en het kopseer hy us 12 haar

Reply to Amanda
Posted by: Cronje | 2015/08/26

Goeie dag dokter Ek is 25 het geen probleme met my gewig nie ek is nie n diabeet nie en het op n tyd streng geoefen ek het onlangs skielike skiet pyne by my hart begin kry kan dit tekens wees van n verswakte hart of hart probleme? Ek voel ook soms die pyn in my kaak en voel baie bedruk. FRITZ CRONJE

Reply to Cronje
Posted by: Cronje | 2015/08/26

Goeie dag dokter Ek is 25 het geen probleme met my gewig nie ek is nie n diabeet nie en het op n tyd streng geoefen ek het onlangs skielike skiet pyne by my hart begin kry kan dit tekens wees van n verswakte hart of hart probleme? Ek voel ook soms die pyn in my kaak en voel baie bedruk. FRITZ CRONJE

Reply to Cronje
Posted by: christelle | 2015/07/05

Hi eks 25 en sit nou al vi 4 weke met pyne in my linker bors en agter op my rug aan linker kant! Dit het 2 keer so skiet pyn gehad en toe van da af net n seer gevoel elke dag,nie heeldag lank nie. Ek het al so 2 jaar voorheen pyne in linker bors gehad maar nie so erg soos nou ni en was hosp toe en EKG het gewys als is reg. Maar die keer is dit erger. Ek het 3 kids en hul pa oorlede toe ek swanger was met baba wat nou 5 maande oud is. Kan dit spaning wees? Angs? Of my hart? Ek worry baie maar wil nie hosp toe gaan as da ni iets is om oor te worry nie! Dq

Reply to christelle
Posted by: Linda M | 2013/01/15

Ek sukkel nou al vir ''n jaar met pyn in linker bors en pins en needels in linker arm. party dae erger as ander ma heelttyd bewus daarvan. As ek met my vinger bokant sleutelbeen druk is dit soos ''n skiet pyn. Raad asb.

Linda

Reply to Linda M
Posted by: brigette | 2012/11/21

hi dok

ek het verskriklike brand agtige pyn in my linkerbors, is dit ''n probleem? Moet ek worry, ek nou alles probeer.

Reply to brigette

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement