advertisement
Question
Posted by: M v Pta | 2009/02/04

Pyne in hande

My Pa (72) het die volgende by ' n apteker gekry om te gebruik (Coxflam 15 Meloksikom) vir rumatiek in sy skouers.Sy urine het donker verkleur en die pyn was vir ' n dag of twee weg.Hy het die medikasie gestaak maar kry egter nou pyne en krampe in sy hande (sy vingers trek spasties saam)en ek wil nou net weet of dit agv die medikasie is?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo M v Pta
Coxflam kan bloeding in die niere veroorsaak wat donker urine veroorsaak, so ek is bly hy het die medikasie gestop! Die krampe in sy hande kan agv 'n kalsium tekort wees, ek dink nie dis agv die Coxflam nie, gee vir hom ekstra kalsium vir 'n paar dae? As dit nie beter word nie moet die dokter liewer sy nierfunksies toets met 'n bloed toets
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement