advertisement
Question
Posted by: Gerhard | 2011/03/12

pyne in bors

die afgelope jaar of 2 kry ek gereeld die pyne in my bors, die eerste keer toe ek dit gekry het het my 2 fingers dood gegaan en deesdae as steek pyn deur kom dan voel dit soms soos n wind wat wassteek net so onderkant die tiet gedeelte dit kom dan korot kort daai dag en die volgende dag of week is daar niks nie en dan skielik is dit daar weer.en daar is nie geld om tans ''n dr te sien nie kos te duur om vir al die toetse te gaan wat kan dit wees? my hart my long en dan is my iemeur ontsetind kort strim my vir die geringste ding wat nie reg loop nie en breek dan somer die voorwerp waar mee ek sukkel is dit deel van bogenoemde wat dit dalk kan veroorsaak die kort iemeur jamer vir spelvoute .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc


Ongelukkig moet borskaspyn ondersoek word, veral as daar hoe risiko faktore teenwoordig is, soos byvoorbeeld, diabetes, hoe cholesterol, familie geskiedenis van hartaanvalle, hipertensie en rook. Ek stel daarom voor dat jy jou naaste staatskliniek vir 'n ondersoek en spesiale ondersoeke konsulteer, sodat 'n oorsaak vir jou borskaspyn gevind kan word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: kelviene adonis | 2016/08/03

Hello help asb my girl se sy voel daar is n wind in haar bors sukkel om asem te haal en dan begin haar hart vinnig te klop. Sy kan ook nie te veel op haar voete staan nie dan begin haar kom dronkerig te voel asb help. Dis my email addres- emileminnaar@gmail.com

Reply to kelviene adonis
Posted by: Anonymous | 2016/04/22

Goeie middag dokter. Ek is nou 28 en onlangs verkoue gehad elke keer as ek gehoes of nies of iets het het ek n pyn onder my linker bors by my ribbekas gekry nou nog is dit nog steeds daar veral as ek hard asem in haal,of beweeg. wat kan die oorsaak dalk wees? Is dit iets om oor bekommer te wees of sal dit weg gaan met tyd sodra die verkoue heelemal weg is?

Reply to Anonymous
Posted by: Mirna | 2011/08/10

Goeie Dag

Ek is n 21 jarige vrou, van so 5 jaar terug het ek begin om pyne in my linker bors te kry. Dit is soos n steek pyn. Ek het eers gedink dit kan dalk net my verbeelding wees met stres ens. My ma het gese dis n wind wat vassteek, die laaste 2 jaar het dit veel erger geword my linker arm word lam en ek kry pyn van my bors dwars deur tot teen my rug erg pyn dat ek voel ek moet stil staan/sit? het enige iemand raad wat dit kan wees ek het nie knoppe n my bors nie en kan nie dink wat anders dit kan wees nie.

Dankie

Reply to Mirna

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement