advertisement
Question
Posted by: bianca | 2012/06/12

pyne in arm

het vreeslik pyn in my linker arm tussen my hand en waar my arm buig.. voel of dit n spier is wat seer is maar, dit het net skielik begin en is vandag die 3de dag.. dit maak dat my polse erg uit staan en dan raak dit pot blou net onder my pols,so blou streep af.. is erg seer en het al in my kuit an die regter kant ook gebeur,so erg dat ek gesukkel het om reg te loop.. dit bly seer vir min of meer n week.. E-mail my groot asb terug met raad wat dit kan wees... die pyn is nie in my gewrigte nie.. orals by die spiere.. Baie dankie Bianca

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Bianca

Jy sal 'n dokter vir 'n ondersoek moet konsulteer. Dit is heel waarskynlik weens bloedstolsels wat binne-in die bloedvate vorm. Dit is baie belangrik dat hierdie moontlikheid ondersoek word. Jy kan aspirien neem vir simptomatiese verligting. Hitte gevolg deur koue, kan ook jou simptome verminder, maar jy sal so spoedig moontlik 'n dokter moet konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: marietjie | 2012/08/06

kry in die laaste tyd pyn in my linker arm.maar net in middag deur die dag geen en in aande geen.wat kan dit moontlik wees was nog nie by dokter so laaste drie weke al so.

Reply to marietjie
Posted by: Esra | 2012/08/05

Arms morsdood party keer maak dit naalde en spelde. Nie my hart nie

Reply to Esra

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement