advertisement
Question
Posted by: nicolien | 2012-09-06

pyne en hartkloppings

Ek kry die laaste tyd steek pyne in my bors soms voel my bors so swaar dis eintlik seer, waneer die pyn kom gaan my asem sommer weg, my hart klop ook dan baie vinniger. My kop kry ook dan so snaakse gevoel al asof die vel styftrek en voel soos pin and needles wat ek dan van my onderlyf af kry tot on my kop, ek kry nie eers geslaap in die aande nie. My mond binne voel ook snaaks.... Nou ek was al by baie doktors en niemand kan die regte probleem kry nie. Toe gaan goggle ek maar so bietjie, kan dit dalk Marfansindroom wees? En is daar iets wat ek kan gebruik vir my kop en die pyne?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Liewe Nicolien

Die simptome wat jy beskryf is nie as gevolgs van Marfan se sindroom nie. Marfan se sindroom is ‘n oorerflike toestand wat die hart en groot bloedvate kan affekteer, maar die veroorsaak nie simptome soos jy beskrywe nie. Jou simptome klink soos die van spanning en angs, dws hulle klink vir my “psychosomatic”. Ek wil voorstel jy sien jou algemene praktisyn, vir raad hoe om die probleem op te los.

Vriendelike groete, JT

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Clarissa | 2016-06-24

Ek kry vir die laaste week pyn in my bors maar dit baie lig en dan kop my hart in my keel. Ek is onder baie stres en huil baie kan dit ook n rede wees of moet ek maar dokter toe gaan

Reply to Clarissa
Posted by: Shantel Wyngaardt | 2012-11-29

Ek wil net weet,ek kry n pyn bokant my bors en dan beweeg die pyn onder kant my bors,wat kan dit wees,moet ek dokter gaan sien of wat kan ek gebruik.

Reply to Shantel Wyngaardt
Posted by: sophia Hugo | 2012-11-15

EK is 45 jaar oud en taamlik gesond al medikasie wat ek drin is eltroxin. Die afgelope maande het my borste met menustrasie baie pynlik geword maar 2 maande terug toe bly dit so. Veral my linker bors is erg gevoelig as ek loop voel dit asof daar n groot knop onder my arm sit maar as ek kyk is daar niks. aan die linker kant voel dit of die weefsel binne in baie dikker is en onder my arm is dit ook seer. As ek te veel beweeg of hardloop klop my bors soos n seer toon. ek was by n mammogram en n sonar als lyk normaal maar as die dr dit ondersoek voel hulle die knoppe maar weet nie wat dit is. Die laaste dr het gese dit kan n spier wees wat in my nekwerwels vas sit. EK KAN NIE DINK DAT DIT MY BORS SO SEER SAL MAAK NIE, EK WEET MY BORS VOEL NIE NORMAAL NIE dit voel amper of ek swanger is en melk in my borste het dit is die tipe gevoel. wat kan dit wees

Reply to sophia Hugo
Posted by: SOPHIA HUGO | 2012-11-15

MY LINKER BORS HET EFFENS VERGROOT OF SO VOEL DIT ONDER MY ARM IS DIT OOK PYNLIK. Daar is n knopperige gevoel in en as ek voor oor buk klop dit. dit pyn ook as ek hardloop op met n motor om draaie ry die ongemaklike gevoel is 24 uur daar. dit het so 2 maande gelede begin ek was al orals mammogram wys wel knoppe maar op sonar is dit nie gevaarlik. dit wat nooit so nie en ek kan nie dink dit normaal as iemand net aan my bors stamp is dit seer

Reply to SOPHIA HUGO
Posted by: Tasmine | 2012-09-22

This could not possibly have been more hleufpl!

Reply to Tasmine
Posted by: Cardiologist | 2012-09-07

Liewe Nicolien

Die simptome wat jy beskryf is nie as gevolgs van Marfan se sindroom nie. Marfan se sindroom is ‘n oorerflike toestand wat die hart en groot bloedvate kan affekteer, maar die veroorsaak nie simptome soos jy beskrywe nie. Jou simptome klink soos die van spanning en angs, dws hulle klink vir my “psychosomatic”. Ek wil voorstel jy sien jou algemene praktisyn, vir raad hoe om die probleem op te los.

Vriendelike groete, JT

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement