advertisement
Question
Posted by: Sandy | 2011/09/27

PYNAPPEL EN KOFFIE

Goeiedag
Ek wil graag 10 kg verloor, maar is mal oor pynappel. Sal dit my gewig beinvloed. Wil ook weet of die nuwe Nescafe (Unsweetened) Cappachino sakkies vet maak en of ek dit kan gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Sandy
Rou of vars pynappel bevat nie besonder baie kJ nie - 'n 100g porsie verskaf 207 kJ, wat slegs 3,3% van jou daaglikse energie-inname wanneer jy as volwasse vrou wil verslank. Jy sal moet kyk op die etiket van die nuwe Nescafe Onversoete Cappucino sakkies hoeveel kJ een sakkie bevat en dat bereken hoeveel kJ jy per dag gaan inneem deur bv. 2- 4 koppies te drink. Enige kos of drank wat minder as 170 kJ/100g of 80 kJ/100 ml bevat, kan as 'n lae-energie produk beskou word. Hou matigheid voor oë en jy sal wel gewig verloor.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Sandy | 2011/09/28

BAIE dankie vir u vinnige antwoord op my navraag. Ek waardeer dit!!! Die cappachino het 300kj in ''n sakkie en 2g vet in? Is dit te veel?

Reply to Sandy
Posted by: DietDoc | 2011/09/27

Beste Sandy
Rou of vars pynappel bevat nie besonder baie kJ nie - 'n 100g porsie verskaf 207 kJ, wat slegs 3,3% van jou daaglikse energie-inname wanneer jy as volwasse vrou wil verslank. Jy sal moet kyk op die etiket van die nuwe Nescafe Onversoete Cappucino sakkies hoeveel kJ een sakkie bevat en dat bereken hoeveel kJ jy per dag gaan inneem deur bv. 2- 4 koppies te drink. Enige kos of drank wat minder as 170 kJ/100g of 80 kJ/100 ml bevat, kan as 'n lae-energie produk beskou word. Hou matigheid voor oë en jy sal wel gewig verloor.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement