advertisement
Question
Posted by: alet | 2012/07/02

pyn pille en prostaat

My man het vergrote prostaat. Hy kan nie enige pyn pille drink want dit veroorsaak dat hy nie kan urineer. Watter pynpille kan u aanbeveel kan hy drink oor die algemeen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Alet

Ek stel voor dat hy Panado en Ibuprofen gebruik. Hy moet weg bly van medikasie wat vir verkoue gebruik word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: xyz | 2012/07/02

n vergrote prostaat is nie iets waarmee ''n man speel nie. Hy moet ''n uroloog gaan spreek en die persoon sal die regte medikasie vir hom voorskryf. die prostaat is waaraan die meeste mans sterf, want daar begin kanker altyd eerste. ek gebruik Prostate Complex , n nattulike middel van Nativa, maar was eers by die uroloog en gelukkig was daar nie kanker in nie.

Reply to xyz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement