advertisement
Question
Posted by: Sonette Gertzen | 2012/03/08

Pyn op maag aan bokant en swelling

Ek het die laaste 2 weke pyn aan bokant van maag in die nag . Wat gepaard gaan met naarheid. Het n spastiese dikderm . My maag is geswel aan bokant. Wanneer ek loop en dit stamp kry ek binne seer. My maag voel bo warmer as die res van my lyf . Die pyn kom na n ruk wanneer ek geeet het . Die pyn is veral na my aandete erger deur die dag is my maag gevoelige .

Wat kan dit wees is daar iets wat ek kan doen ?

Sonette Gertzen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sonette

Dit is moontlik dat jy 'n maagseer het en ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en verwysing vir 'n gastroskopie konsulteer. Gebruik intussen Gaviscon, drie maal per dag voor etes.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Alicia | 2012/05/31

ek het vanoggend opgestaan met ''n vreslike seer op die krop van my maag.as ek regop staan raak dit erger.Voel amper soos wanneer mens ''n wind het.as ek daaraan vat is dit seer,as ek my maag intrek voel dit of ek vreeslik hard geoefen het.dis nou later na die regterkant toe van my maag en voel of dit swel.dis glad nie seer aan die onderkant van my maag nie,net my krop van my maag en regs daarvan.ek het gister niks makeer nie.as ek asemhaal is dit ook seer en ook as ek terug lê . Enige idee wat dit moontlik kan wees..

Reply to Alicia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement