advertisement
Question
Posted by: santjie | 2012/02/20

pyn op maag

Hi dokter, ek kry die verskriklikste pyn op die krop van my maag en dan gaan dit om na my sye toe. Ek is naar en my buik is opgeswel en teer en ongemaklik. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Santjie

Jy sal jou dokter so spoedig moontlik moet konsulteer. Jy het heel waarskynlik 'n maagseer. Ander toestande soos galstene en pankreatitis sal ook uitgeskakel moet word. Intussen kan jy Gaviscon, drie maal per dag voor etes gebruik om jou simptome te verlig.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Jackie | 2016/06/05

My seuntjie het maag pyn as was dr tu kry hule bloed in sy irriene tu syne gekry ma werk tu ni maag Bly seer so wat Kan dit wees help my asb

Reply to Jackie
Posted by: Mellissa | 2014/07/04

Hi my man het geweldag maag pyn, hy se dis soos n krap wat hy kry as hy its eet of drink maar dis 2 keer erger as hy its drink met gas in hy se die krap dis net so onder sy ribbe bene wat kan dit wees en wat kan ek doen?

Reply to Mellissa

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement