advertisement
Question
Posted by: Ilze Mclaren | 2012/06/23

Pyn op linkerkant van maag

Goeie dag.

Laas jaar het ek pyne aan my linkerkant gehad. Ek was toe al die pad swanger gewees,het hierdie jaar my kind gehad en geen menstruasie vir nege maande gehad nie.

Ek het nou vir meer as n maand weer pyn aan my linkerkant en ses dae oor my tyd van menstruasie. Kan dit dalk wees dat ek weer swanger is,of is daar dalk n ander probleem?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello Ilze
Chinese medicine - kan help met enige probleme met menstruasie. Sonder 'n voledige case study bv hoe jou bowel movement is dit moeilik om 'n diagnosis the make.

Groete
Dr DEbbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Elmarie | 2012/08/29


Hallo Dokter
Ek het baie pyn op en in die linkerkant van my maag. Ek het geen meer n baar of eierstokke nie. Ek het altyd seer en pyn wanneer ek seks het en vermy altyd om seks te he met man. Dit voel of my blaas ook gesak het. Ek is baie versteurend en kan nie die pyn meer hanteer nie. Ek soek dringend n oplossing vir dit.

Groete
Elmarie

Reply to Elmarie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement